Aansoek vir advertensie spasie
Gr.6

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

GRAAD 6

ROOSTERS:

 

  

KWARTAALBEPLANNING VIR EERSTE KWARTAAL 2012: 

AFRIKAANS

KLASWERK LEERTAKE ADDISION ELE ASSESSERING

Luister:

Drome van Cheval

Die Towerkamme

Praat:

Voorbereide toespraak

Kyk en lees:

Begriplees: ontwikkeling van vervoer.

Dink en redeneer: Die hele dorp weet.

Blokraaisels.

Talleer:

Hoofletters en punktuasie

Afkortings

Voorsetsels

Afleidings

Spelling

LEERTAAK 1:

Praat:

Voorbereide toespraak

LEERTAAK 2:

Ondersoektaak: Ontwikkeling van vervoer

Basislynassessering

Luisteroefeninge

Drome van Cheval

Die Towerkamme

Begriplees:

Ontwikkeling van vervoer

Gedig: Uit 'n treinwa

Dink en redeneer:

Die hele dorp weet

Lees: Knipsels

Taalleer:

Hoofletters en punktuasie

Afkortings

Voorsetsels

Afleidings

Spelling 

EBW:

Beplande datum
Module
Assesseringstegniek
Punte %
Kwartaal 1
Feb
Module 1 en 12 : Rolspelers in die ekonomiese siklus
Klastoets
 
Feb
Module 2 : Plaaslike regering
Werkkaart
 
Mrt
Module 1 tot 4 en 12
Eksamen
 
Kwartaal 2
April
Module 5 : Moderne samelewing
Werkkaart
 
April/Mei
Module 6 : Apartheid
 
Klastoets
 
Mei
Module 5 – 8
Eksamen
 
Kwartaal 3
Julie/ Augustus
Produksieproses
 
Opdrag
Projek
 
Augustus
Module 10
Klastoets
 
September
Module 9-10
Eksamen
 
Kwartaal 4
Okt
Module 11 : Entrepreneurskennins en vaardighede
Klastoets:
 
Okt
Module 13 : Advertensie
Plakkaat
 
 
Nov
Module 11,  13 – 14
Eksamen
 

KUNS:

Eerste kwartaal: Brienkaart  / Ontwerp-elemente.

Tweede kwartaal: Dans / Inkopiesak.

Derde kwartaal: Drama / Drama Prakties.

Vierde kwartaal: Groente kryger / Huwelike.

MUSIEK:  

Laerskool Proteapark
Werkskedule
 
Musiek Graad 6                                                                                 Kwartaal 1    2012                                                                      M. Engelbrecht
Inhoud en Datum
Leeruitkoms
Assesserings-
standaard
Integrasie
Aktiwiteite
Assessering
Formeel
Bronne
Ritme
 
Week 1 en 2
LU1. Skepping, interpretasie en aanbieding
LU2. Besinning
LU1.1 Liggaam perkussie
LU1:2 Nootwaardes
LU2:1 Herken verskillende note
-
Slaginstrumente
En liggaam perkussie
 Informele self assessering
Verskillende slaginstrumente
Transpirante
Dinamiek
 
Week 3,4,5
LU1. Skepping, interpretasie en aanbieding
 
LU1.1 Liggaam perkussie
 
-
Speel met slaginstrumente verskillende ritmes
Werkstuk nootwaardes
Informele
assessering
Video uittreksel
CD
Tempo
 
Week 6
LU1. Skepping, interpretasie en aanbieding
 
LU1.1 Liggaam perkussie
 
-
Allegro en Adagio
Presto en Lento
Werkstuk
Informele assessering
Video uittreksel
CD
Hersiening
 
Week 7
Bo genoemde
Bo genoemde
-
Werkstuk
 
Assesseringstaak 1
Formele assessering
Werksvel
 
 
Musiek Graad 6                                                                                 Kwartaal 2    2012                                                                    M. Engelbrecht
Inhoud en Datum
Leeruitkoms
Assesserings-
standaard
Integrasie
Aktiwiteite
Assessering
Formeel
Bronne
Instrumente
Orkes samestelling
Week 1,2,3
LU3: Deelname en Samewerking
LU3:2 Slagwerk
-
Speel musiek van verskillende orkeste
Orkes samestelling
Werkstuk
Werkstuk
Informele assessering
CD en prente-reeks
Musiekvorme
Fuga
Week 4,5
LU2 Besinning
 
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
LU2:4 Verskillende musiek vorme
Drieledig
LU4:2 Vrye ritme om danse in uit te beeld
-
Fuga
Werkstuk
Assesseringstaak 2
Formele groep assessering
CD
Transparant
Hersiening
 
Week 6
Bo genoemde
Bo genoemde
-
Hersien vorige werk
Inhandiging van assesseringstaak.
Formele assessering
Boeke
Slagwerk
 
Week 7, 8
LU3: Deelname en Samewerking
LU3:2 Slagwerk
-
Slagwerk
Geen
Slaginstrumente

 

Musiek Graad 6                                                                                 Kwartaal 3    2012                                                                    M. Engelbrecht
Inhoud en Datum
Leeruitkoms
Assesserings-
standaard
Integrasie
Aktiwiteite
Assessering
Formeel
Bronne
Toonhoogte
 
Week 1,2
LU1 Skepping, interpretasie en aanbieding
LU1:4 Verskille in toonhoogte
-
Verduidelik die verskil tussen ‘n hoe klank en ‘n lae klank.
 
Werkstuk
Informele assessering
Werksvel
Klavier
CD met klassieke musiek
Romantiek
 
Week 3,4,5
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
LU4:3 Komposisies, komponiste en Musikale doel
-
“Powerpoint presentation” Wys en gesels oor die Romantiese tydperk
Assesseringstaak 3
Rekenaar, internet en proksima
Hersiening
 
Week 6
Bo genoemde
Bo genoemde
-
Vorige weke se werk.
 
Inhandiging van assesseringstaak
Formele assessering van Assesseringstaak 3
Rekenaar
Klavier
Slagwerk
 
Week 7,8
LU3: Deelname en Samewerking
LU3:2 Slagwerk
-
Slagwerk op die maat van verskillende musiek stukke
Geen
Slaginstrumente
Musiek Graad 6                                                                                 Kwartaal 4    2012                                                                    M. Engelbrecht
Inhoud en Datum
Leeruitkoms
Assesserings-
standaard
Integrasie
Aktiwiteite
Assessering
Formeel
Bronne
Musiekgeskiedenis
Beethoven
Week 1,2,3,4
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
LU4:3 Komposisies, komponiste en Musikale doel
-
Kyk en luister na geskiedenis van Johan Sebastian Bach.
Voltooi assesseringstaak
Assesseringstaak 4
Formele assessering
CD
Musiek storie op Rekenaar en Proksima
Werksvel
 
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
LU4:1 Gebruik instrumente om stories te begelei
-
Slaginstrumente.
Geen
Instrumente

NW:

SW:

KWARTAAL LU AS INHOUD LEERTAAK TOTAAL
1 1 1-5 Kaartwerk Koördinate 15
        Klastoets, bl. 9, 10 25
  1,2,3 1-5 Bevolking Akt. 10, bl. 27 35
  1,2,3 1-4 Afrika Koninkryke    
     

Bl. 7-13

Bl. 15 -17 / 25-28

EKSAMEN (50/2) 25
TOTAAL: 100          

WISKUNDE:

KWARTAAL 1:

1. Optel en aftrek van 4-syfer getalle / Vermenigvuldiging met 2-syfer getalle / deling met enkel-syfer getalle. TOETS.

2. Ekwivalente breuke / Vereenvoudiging van breuke. OPDRAG.

3. Optel van 2-breuke, noemers dieselfde / Skryf onegte breuke as gemengde getalle / Optel van gemengde getalle.

4. Romeinse syfers / Optel, aftrek en vermenigvuldiging van breuke / Ekwivalente breuke / Langdeling / Gemengde getalle / Onegte breuke / vereenvoudiging van breuke. EKSAMEN. 

KWARTAAL 2:

1. Optel, aftrek (noemers verskil), deling en vermenigvuldiging. TOETS.

2. Sakrekenaar: optel, afterk, maal, deel. OPDRAG.

3. Reghoekige - , gelyksydige-, gelykbenige driehoeke / Hoeke. TOETS.

4. 4-hoofbewerkings met breuke / Hoeke / Afronding / Plekwaardes op getallelyn van deismale getalle / Orde van bewerkings / Veelhoeke / Meting / Driehoeke en hoeke. EKSAMEN.

KWARTAAL 3:

1. Persentasies p. 160 + p. 72: Breuke as persentasie en woordsomme. TOETS.

2. Vergelykings, p. 69: Woordsomme en hoofbewerkings. TOETS.

3. Verhoudings, p. 93: Vergelyk hoeveelhede met mekaar. OPDRAG.

4. Persentasies, p. 72 + 160 /Sakrekenaar, p. 35: hoofbewerkings / Langdeling, p. 55: hoofbewerkings / Optel en aftrek van desimale getalle, p. 65 / Afronding van desimale getalle, p. 67 / Vergelykings, p .69: Woordsomme en hoofbewerkings / Data, p. 76 / Geldsomme, p. 160: begrotings, %-verhoging en afslag / Assosiatief, distributief, 3D, p. 141 / Meting / Verhoudings, p. 93.

KWARTAAL 4:

1. Gemiddeld, p. 95, 184 / Tarief, p. 94. OPDRAG.

2. Oppervlakte van sirkels, p. 113 / Oppervlakte van driehoeke. TOETS.

3. Volume van reghoekige blokkiese en silinders, p. 154 + 168 / Omtrek van reghoekige figure, p. 150. TOETS.

4. Gemiddeld, p. 96, 184 / Tarief, p. 94 / Meting, p. 96, 99,101 / Data: grafieke, p. 102, 106, 109 / Vloeidiagramme, p. 107 / Oppervlakte van sirkels, p. 113 / Oppervlakte van driehoeke / Volume van reghoekige blokkie + silinder p 154 en 168 / Waarskynlikheid, p. 117 + 189 / Koördinate: ligging van plekke op kaarte + Cartesiesevlak, p. 123 / Kongruensie: driehoeke, p. 134 / omtrek van reghoekige figure, p. 150. EKSAMEN.

 

 

 

 

 
Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za