Aansoek vir advertensie spasie
Gr.5

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

GRAAD 5

-

ROOSTERS:

  

KWARTAALBEPLANNING VIR EERSTE KWARTAAL 2012:  

KUNS & KULTUUR

Eerste kwartaal: Breinkaart / Ontwerp-elemente

Tweede kwartaal: Regte van die kind / Dans

Derde kwartaal: Kleurglasvensters / Drama / Handpopkuns

Vierde kwrataal: Televisiedrama / Visuele kuns

SW:

AARDRYKSKUNDE:
Die provinsies van Suid-Afrika.
Aktiwiteit 2 Bl. 4 10 Punte
Aktiwiteit 3 Bl. 5 20
Aktiwiteit 4 Bl. 5 en 6 15
Aktiwiteit 5 Bl. 6 15
Aktiwiteit 8 Bl. 9 en 10 20
Aktiwiteit 9 Bl. 11 Slegs mondeling in klas
Aktiwiteit 10 Bl. 13 en 14 50 Punte

Die bevolking van Suid – Afrika:
Aktiwiteit 2 Bl. 80 20 Punte
Aktiwiteit 3 Bl. 76 Mondeling
Aktiwiteit 4 Bl. 81 15 Punte

GESKIEDENIS:
Vroeë bewoners van Suid – Afrika:
Aktiwiteit 1 Bl. 63 Mondeling
Aktiwiteit 3 Bl. 66 10 Punte
Aktiwiteit 6 Bl. 71 en 72 20 Punte
Aktiwiteit 8 Bl. 74 20 Punte

MUSIEK:

Laerskool Proteapark
Werkskedule
 
Musiek Graad 5                                                                                 Kwartaal 1    2012                                                                                  A. Venter
Inhoud en Datum
Leeruitkoms
Assesserings-
standaard
Integrasie
Aktiwiteite
Assessering
Formeel
Bronne
Ritme
 
Week 1 en 2
LU1. Skepping, interpretasie en aanbieding
LU2. Besinning
LU1.1 Liggaam perkussie
LU1:2 Nootwaardes
LU2:1 Herken verskillende note
-
Slaginstrumente
En liggaam perkussie
 Informele self assessering
Verskillende slaginstrumente
Transparante
Dinamiek
 
Week 3,4,5
LU1. Skepping, interpretasie en aanbieding
 
LU1.1 Liggaam perkussie
 
-
Forte
Piano
Werkstuk
 
Informele
assessering
Video uittreksel
CD
Tempo
 
Week 6
LU1. Skepping, interpretasie en aanbieding
 
LU1.1 Liggaam perkussie
 
-
Allegro en Adagio
Informele assessering
Video uittreksel
CD
Hersiening
 
Week 7
Bo genoemde
Bo genoemde
-
Werkstuk Les 5
 
Assesseringstaak 1
 
Formele assessering
Werksvel
Musiek Graad 5                                                                                 Kwartaal 2    2012                                                                                 A. Venter
Inhoud en Datum
Leeruitkoms
Assesserings-
standaard
Integrasie
Aktiwiteite
Assessering
Formeel
Bronne
Instrumente
Koperblaas en Houtblaas
Week 1,2,3
LU3: Deelname en Samewerking
LU3:2 Slagwerk
-
Speel musiek met koperblaasinstrumente
Voltooi werkstuk 9 oor  instrumente
Werkstuk
Informele assessering
CD en prente-reeks
Musiekvorme
Drieledig
Week 4,5
LU2 Besinning
 
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
LU2:4 Verskillende musiek vorme
Drieledig
LU4:2 Vrye ritme om danse in uit te beeld
-
Drieledige vorm
Leerders dink eie dans uit met liggaamsbeweging in groepe
(Musiek van hul keuse)
Assesseringstaak 2
Formele groep assessering
CD
Transparant
Hersiening
 
Week 6
Bo genoemde
Bo genoemde
-
Hersien vorige werk
Inhandiging van assesseringstaak.
Formele assessering
Boeke
Slagwerk
 
Week 7, 8
LU3: Deelname en Samewerking
LU3:2 Slagwerk
-
Slagwerk
Geen
Slaginstrumente





_______________________________________________________________________________________________________

 

Musiek Graad 5                                                                                 Kwartaal 3    2012                                                                                  A. Venter
Inhoud en Datum
Leeruitkoms
Assesserings-
standaard
Integrasie
Aktiwiteite
Assessering
Formeel
Bronne
Toonhoogte
 
Week 1,2
LU1 Skepping, interpretasie en aanbieding
LU1:4 Verskille in toonhoogte
-
Verduidelik die verskil tussen ©° hoe klank en ©° lae klank.
 
Werkstuk
Informele assessering
Werksvel
Klavier
CD met klassieke musiek
Klasieke tydperk
 
Week 3,4,5
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
LU4:3 Komposisies, komponiste en Musikale doel
-
“PowerPoint presentasies” Wys en gesels oor die Klasieke tydperk.
Assesseringstaak 3
Rekenaar, internet en proxima
Hersiening
 
Week 6
Bo genoemde
Bo genoemde
-
Vorige weke se werk.
 
Inhandiging van assesseringstaak
Formele assessering van Assesseringstaak 3
Rekenaar
Klavier
Slagwerk
 
Week 7,8
LU3: Deelname en Samewerking
LU3:2 Slagwerk
-
Slagwerk op die maat van verskillende musiek stukke
Geen
Slaginstrumente
Musiek Graad 5                                                                                 Kwartaal 4    2012                                                                                  A. Venter
Inhoud en Datum
Leeruitkoms
Assesserings-
standaard
Integrasie
Aktiwiteite
Assessering
Formeel
Bronne
Mozart se geskiedenis
 
Week 1,
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
LU4:1 Gebruik instrumente om stories te begelei
-
Kyk en luister na geskiedenis vanMozart.
Geen
CD
Proxima
Werksvel
Musiekgeskiedenis
Wolfgang Amadeus Mozart2,3,4
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
LU4:3 Komposisies, komponiste en Musikale doel
-
Bespreek Mozart.
Vul die ontbrekende woorde in.
Assesseringstaak 4
Formele assessering
Proxima en rekenaar

NW:

DATUM AKTIWITEIT & MODULES LU en AS PUNTE
KWARTAAL 1 MODULE 2: DIE LEWE EN LEWENDE DINGE    

EENHEID 1

Jan - Feb

EENHEID 2

Feb.

Feb - Mrt

Die lewe en lewende dinge, bl. 23-51. Akt. 2: Dieresoektog.

Kweek van plante van sade.

Sketstegniek, Akt. 12, bl. 34.

Ekosisteme en voedselkettings, Akt 2 & 5, bl. 40 en 41.

Voedselketting plakkaat.

Termyntoets, bl. 23-47.

LU 1, AS 1.

LU 2 AS 2. Voltooi die blokkiesraaisel.

LU 1 AS 1

LU 2 AS 2 

LU 1 AS 3

/15

/15

/10

/10

 

/50

KWARTAAL 2  MODULE 2: GIFTIGE PLANTE EN DIERE    

EENHEID 3

April - Mei

6-10 Mei 

 

 

Mei

 

Junie

Junie   

 

 

 

Giftige plante en diere.

Maak 'n plakkaat oor giftige plante en/of diere van jou keuse.

Energie en verandering, bl. 100-109.

Akt. 1, bl. 53

 

Windmeulens.

Termyntoets, 29 - 31 Mei, bl. 13-17.

Akt. 4, bl. 86.

Bou 'n valskerm.

Akt. 5, bl. 87.

Eenheid 3

Klankenergie

Eksamen, bl. 100-107.   

LU 1 AS 2

LU 2 AS 1

 

 

 

LU 1 AS 2

 

 

 

 

  

 

 

 

/50

 

 

 

 

 

 

 

 

/20

/20

/40

 

  

 KWARTAAL 3  DIE AARDE EN DIE RUIMTE

 

 

EENHEID 1:

Julie

Augustus 19-23

2-6 Sept

 Ons plek in die ruimte

Plakkaat oor planeet van keuse

Akt. 2, bl. 114.

Bl. 100-109.

LU 2

LU 3 AS 1

LU 1 AS 1

LU 1 AS 1

/50

/25

25+50

/75

 KWARTAAL 4 MATERIE, MATERIAAL EN MENGSELS     

Oktober

Oktober

 

 

November

 

Vul die ontbrekende woorde in

Akt. 5, bl. 7

Filtrasie

Akt 2, bl. 14

Suiwer stowwe en mengsels

Klastoets, bl. 1-17.

EKSAMEN

 LU 2 AS1

LU 1 AS 1

LU 3 AS 2

LU 1,2,3

 

/10

/25

 

/15

 

100

WISKUNDE:

KWARTAAL LU LEERTAAK
1

4: Meting (kalender), bl. 12.

1: Bewerking (+ en -) bl. 40 en 41.

5: Data (prentgrafiek) bl. 56.

1,4,5. 

Navorsing (5).

Opdrag (10).

Opdrag (5).

Eksamen (30).

2

1: Bewerkings (woordpr.) bl. 89.

1: Bewerkings (breuke) bl. 97.

4: Meting (geld) bl. 107

Opdrag (10).

Klastoets (10).

Opdrag (5).

Eksamen (40).

3

1: Bewerkings (woordpr.) bl. 121.

5: Data (ordening) bl. 124.

1,4,5.

Opdrag (10).

Opdrag (5).

Eksamen (45).

4

4: Meting (Tyd) bl. 139.

1: Bewerkings (Geld) , Rubriek.

2: Begrip (Woordprobleme) bl. 156.

1,2,4.

Opdrag (10).

Projek (10).

Opdrag (5).

Eksamen (40).

 

 

 

 
Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za