GRAAD 4:
INLIGTINGSVERGADERING VIR 2012 SE GRAAD 4-OUERS: DONDERDAG, 19 JANUARIE 2012, 18:00 IN DIE SKOOLSAAL.

|
Roosters
.jpg)

|
KWARTAALBEPLANNING VIR 1STE KWARTAAL 2012:
ENGELS:
| |
Task |
Task |
|
|
Term 1
Marks: 140
Process to 100
|
Spoken language:
* Listening test
* Speaking
* Unprepared reading
Instrument: Rubric
|
Writing:
* Creative / Family tree
Instrument: Rubric
|
Control test: 100
Comprehension
language
Spelling test
Instrument: Memorandum
|
|
Term 2
Marks: 130
Process to 100
|
Investigation task
Instrument: Memorandum
|
Spoken language:
* Prepared reading
Instrument: Rubric
|
Control test: 100
Comprehension
language
Spelling test
Instrument: Memorandum |
|
Term 3
Marks: 130
Process to 100
|
Spoken Language:
* Unprepared speech
Instrument: rubric
|
Writing:
* Functional
* Creative
Instrument: Rubric
|
Control test: 100
Comprehension
language
Spelling test
Instrument: Memorandum |
|
Term 4
Marks: 140
Process to 100
|
Writing:
* Functional
* Creative
Instrument: Rubric
|
Spoken Language:
* Prepared speech
Instrument: rubric
|
Control test: 100
Comprehension
language
Spelling test
Instrument: Memorandum |
| TERM 1 |
LEARNING OURCOMES |
MARKS |
Marks |
| |
LO 1: Listening |
Listening test |
/10 |
| |
LO 2: Speaking |
Task 1: Prepared speaking |
/20 |
| |
LO 4: Writing |
Task 2: Family tree |
/20 |
| |
LO 6: Language |
Comprehension |
/20 |
| |
LO 6: Spelling
|
Spelling test |
/20 |
| |
LO 5: Thinking and reasoning
LO 6: Language
|
Exam Paper |
/40 |
LO:
1. Plakkaat: Ek is uniek. (30 punte)
2. Atletiek assessering: Blokkiesraaisel. (10 punte)
3. Kwartaaltoets 3: Module 1 (10 punte)
4. Liggaamlike oefeninge (20 punte)
5. Eksamen (30 punte)
MUSIEK:
|
Laerskool Proteapark
Werkskedule
Musiek Graad 4 Kwartaal 1 2012 M. Engelbrecht
|
|
Inhoud en Datum
|
Leeruitkoms
|
Assesserings-
standaard
|
Integrasie
|
Aktiwiteite
|
Assessering
Formeel
|
Bronne
|
|
Ritme
Week 1 en 2
|
LU1. Skepping, interpretasie en aanbieding
LU2. Besinning
|
LU1.1 Liggaam perkussie
LU1:2 Nootwaardes
LU2:1 Herken verskillende note
|
-
|
Slaginstrumente
En liggaam perkussie
|
Informele self assessering
|
Verskillende slaginstrumente
Transpirante
|
|
Dinamiek
Week 3,4,5
|
LU1. Skepping, interpretasie en aanbieding
|
LU1.1 Liggaam perkussie
|
-
|
Forte
Piano
Werkstuk
|
Informele
assessering
|
Video uittreksel
CD
|
|
Tempo
Week 6
|
LU1. Skepping, interpretasie en aanbieding
|
LU1.1 Liggaam perkussie
|
-
|
Crescendo en Decrescendo
|
Informele assessering
|
Video uittreksel
CD
|
|
Hersiening
Week 7
|
Bo genoemde
|
Bo genoemde
|
-
|
Assesseringstaak 1
|
Formele assessering
|
Werksvel
|
|
Musiek Graad 4 Kwartaal 2 2012 M. Engelbrecht
|
|
Inhoud en Datum
|
Leeruitkoms
|
Assesserings-
standaard
|
Integrasie
|
Aktiwiteite
|
Assessering
Formeel
|
Bronne
|
|
Instrumente
Slag en stryk
Week 1,2,3
|
LU3: Deelname en Samewerking
|
LU3:2 Slagwerk
|
-
|
Speel musiek met strykinstrumente
Voltooi werkstuk oor gekose instrument
|
Werkstuk
Informele assessering
|
CD en prente-reeks
|
|
Musiekvorme
Week 4,5
|
LU2 Besinning
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
|
LU2:4 Verskillende musiek vorme
LU4:2 Vrye ritme om danse in uit te beeld
|
-
|
Tweeledige vorm
Maak van eie slaginstrument.
|
Assesseringstaak 2
Formele assessering
|
CD
Transparant
|
|
Hersiening
Week 6
|
Bo genoemde
|
Bo genoemde
|
-
|
Hersien vorige werk
|
Inhandiging van assesseringstaak.
Formele assessering
|
Boeke
|
|
Slagwerk
Week 7, 8
|
LU3: Deelname en Samewerking
|
LU3:2 Slagwerk
|
-
|
Slagwerk
|
Geen
|
Slaginstrumente
|
SW
| KWARTAAL 1 |
|
|
|
|
| |
LU |
AS |
INHOUD |
PUNTE |
| Geskiedenis |
1,2,3 |
1-3 |
Stamboom |
10 |
| |
|
1,2 |
My skool |
30 |
| Aardrykskunde |
1 |
1,3,4,5,7 |
Kaartwerk: ruitverwysings en Wêreldkaart.
Kaartwerk: Kaart van SA (provinsies, hoofstede, grense)
|
20
15
|
| |
|
|
EKSAMEN |
50/2 = 25 |
| KWARTAAL 2 |
|
|
|
|
| |
LU |
AS |
INHOUD |
PUNTE |
| Aardrykskunde |
1,2,3 |
1,2,5,6,7 |
Nedersettings
Hulpbronne en dienste
|
25
25
|
| Geskiedenis |
1,2,3 |
1-3 |
Leierskap |
25 |
| |
|
|
Eksamen |
50/2 = 25 |
| KWARTAAL 3 |
|
|
|
|
| |
LU |
AS |
INHOUD |
PUNTE |
| Aardrykskunde |
1 |
1-7 |
Voedselproduksie in SA |
20 |
| |
|
1,2,3 |
Hulpbronne en dienste |
5 |
| Geskiedenis |
1,2,3 |
1-3 |
Vervoer: toeka tot nou |
20 |
| |
1,2,3 |
1,2,3 |
Gelowe |
30 |
| |
|
|
Eksamen |
50/2 = 25 |
| KWARTAAL 4 |
|
|
|
|
| |
LU |
AS |
INHOUD |
PUNTE |
| Aardrykskunde |
1-3 |
1,3,5,7,8 |
Toegang tot hulpbronne |
10 |
| |
|
1,2,3 |
Demokrasie en menseregte |
15 (x3 = 75) |
| |
|
|
Eksamen |
50/2 = 25 |
NBI en Studiemetodes
|
Musiek Graad 4 Kwartaal 3 2012 M. Engelbrecht
|
|
Inhoud en Datum
|
Leeruitkoms
|
Assesserings-
standaard
|
Integrasie
|
Aktiwiteite
|
Assessering
Formeel
|
Bronne
|
|
Toonhoogte
Week 1,2
|
LU1 Skepping, interpretasie en aanbieding
|
LU1:4 Verskille in toonhoogte
|
-
|
Verduidelik die verskil tussen ‘n hoe klank en ‘n lae klank.
Werkstuk
|
Informele assessering
|
Werksvel
Klavier
CD met klassieke musiek
|
|
Baroktydperk
Week 3,4,5
|
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
|
LU4:3 Komposisies, komponiste en Musikale doel
|
-
|
“Powerpoint presentation” Wys en gesels oor die Baroktydperk
|
Assesseringstaak 3
|
Rekenaar, internet en proksima
|
|
Hersiening
Week 6
|
Bo genoemde
|
Bo genoemde
|
-
|
Vorige weke se werk.
Inhandiging van assesseringstaak
|
Formele assessering van Assesseringstaak 3
|
Rekenaar
Klavier
|
|
Slagwerk
Week 7,8
|
LU3: Deelname en Samewerking
|
LU3:2 Slagwerk
|
-
|
Slagwerk op die maat van verskillende musiek stukke
|
Geen
|
Slaginstrumente
|
|
Musiek Graad 4 Kwartaal 4 2012 M. Engelbrecht
|
|
Inhoud en Datum
|
Leeruitkoms
|
Assesserings-
standaard
|
Integrasie
|
Aktiwiteite
|
Assessering
Formeel
|
Bronne
|
|
Pieter en die Wolf
Week 1,2,3,4
|
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
|
LU4:1 Gebruik instrumente om stories te begelei
|
-
|
Luister na CD-storie
Kyk na Musiek storie
Voltooi assesseringstaak
|
Assesseringstaak 4
Formele assessering
|
CD
Musiek storie op Rekenaar en Proksima
Werksvel
|
|
Musiekgeskiedenis
Johan Sebastian Bach
|
LU4 Uitdrukking en Kommunikasie
|
LU4:3 Komposisies, komponiste en Musikale doel
|
-
|
Kyk en luister na geskiedenis van Johan Sebastian Bach.
Werkstuk
|
Geen
|
Proksima en rekenaar
|
Liewe Graad 4 ouers
Ons het dit goed gedink om elke Graad 4 leerder te evalueer ten opsigte van 'n korrekte studiemetode. So kan alle probleemareas geïdentifiseer en aangespreek word vir leerders om optimaal te kan presteer. Dit help ouers wat wonder hoe hulle, hul kinders gaan help met die eksamen om met meer selfvertroue hul kinders te ondersteun en help studeer. Dit kweek van kleins af by die leerders 'n studieroetine wat makliker is om aan te leer as hul jonk is en nog min werk het om te leer. Later, in die hoërskool en op universiteit is dit by hul tweede natuur. Dit is 'n lewenslange belegging.
(Let wel: Geen ouer word verplig om u kind te laat evalueer nie, dit bly u keuse.)
Daar word 'n breinprofiel gedoen d.m.v. Neethling Brein Instrument (NBI) om die leerder se denkvoorkeure te bepaal en daarvolgens vir die leerder 'n studiemetode volgens sy/haar denkvoorkeure te implementeer.
Hierdie evaluasie bestaan uit twee sessies, van een uur elk en beloop R500 in totaal.
1. Evaluasie van leerder. ( Breinprofiel asook dominansies, leesspoed, konsentrasie, spelling en
emosionele stabiliteit.)
2. Terugvoer en 'n volledige verslag
Betalings:
- R500 word by Magriet Engelbrecht inbetaal.
- Geen verslag sal oorhandig of ge-e-pos word alvorens die bedrag nie vereffen is nie.
- Sou daar ouers wees wat graag hul kind wil laat evalueer, maar nie eenmalig die bedrag kan vereffen nie moet u asseblief met Magriet 'n reëling kom tref. Dit is belangriker dat ons die leerders moet bemagtig om selfstandig te studeer en optimaal te presteer, as om hul te weerhou a.g.v. finansies.
Nadat hierdie evaluasie voltooi is, word daar vir hierdie leerders (wat reeds geëvalueer is) 'n werkswinkel aangebied. Werkswinkel 1. Hoe gaan ons te werk:
- Elke Vrydagmiddag word 'n werkswinkel aangebied vir die leerders wat in die betrokke week geëvalueer is. Omdat
sommige kinders linkerbrein dominant is en ander regterbrein dominant is, leer hul verskillend. Daarom word daar een
Vrydag vir die Linkerbrein leerders en die volgende Vrydag vir die regterbrein leerders reg gestaan. Hierdie fyner
besonderhede sal met die terugvoer sessie aan u deurgegee word.
- Hierdie werkswinkel sal bestaan uit:
- Die inoefening van die leerder se studiemetode.
- Uitwerk van 'n huiswerkrooster.
- Uitwerk van 'n studierooster.
- Hoe die leerwerk in die langtermyngeheue gestoor word.
Aan die einde van kwartaal 1,2 en 3 vind 'n eenmalige werkswinkel plaas wat die volgende sal behels.
Werkswinkel 2
Implementering van hierdie studiemetode. Dit sal geskied sodra die leerders hul eksamenrooster ontvang het. Saam som ons die werk op vir die eksamen wat voorlê. Dit is gewoonlik so 2 weke voor die eksamen. Meer besonderhede sal deurgegee word gedurende die kwartaal. Dit is egter belangrik om te weet dat hierdie werkswinkel slegs vir leerders is wat geëvalueer is gedurende die betrokke kwartaal. Dit is vanselfsprekend dat alle leerders nie in die eerste kwartaal gehelp sal kan word nie, maar hierdie proses word in die tweede en derde kwartaal herhaal vir die leerders wat nie in die eerste kwartaal geakkommodeer kon word nie.
Baie sterkte met hierdie jaar. Mag dit vir elke ouer en kind 'n geseënde jaar wees. As u nog enige inligting verlang, kan u Magriet Engelbrecht skakel. (073 254 5684)
Leef met vreugde in jou hart!
Magriet
Waarom LOPENDE SKRIF periodes vir gr 4?
Skrif is een van die oudste vorms van die mens om hul gedagtes te kan wissel. In die moderne eeu is dit nogsteeds belangrik dat skrif as vaardigheid ingeoefen en beoefen word ten spyte van elektroniese kommunikasiemiddels.
Soos tans bewys is in Suid -Afrika, kan 'n mens nie staat maak op ander metodes van kommunikeer nie, veral nie metodes wat van elektrisiteit afhanklik is nie. Die meeste studente skryf eers opsommings af voordat dit elektronies bewerk word. Die kennis moet leesbaar wees om die korrekte inligting oor te dra.
'n Voorkomende maatreël by Laerskool Proteapark is om 'n skrifperiode op die rooster in te werk sodat die volgende fasette van formele skrif aandag kan geniet:
Korrekte lettervorming
Helling
Relatiewe hoogte van letters
Grootte van die skrif
Letterverbindings
Spasiëring van woorde en letters
Aaneenlopendheid van letters in woorde
Ontwikkeling van skryfspoed
Alhoewel elke individu 'n unieke skryfstyl ontwikkel, is dit belnagrik dat die BASIESE VAARDIGHEDE bemeester word. Die uiteindelike hoofdoel van skrif is:
Selfstandige, oorspronklike werk
So na as moontlik aan formele skrif
Deur te skryf ontwikkel my denke en taalbeheer en skrif gee my taalontwikkeling gestalte.
Skrifperiodes is 'n belangrike saak by Laerskool Proteapark - dit spreek die kind in totaliteit aan. As ons deur netjiese skrif ons leerders meer positief ingestel kry teenoor die kweek van trots ten opsigte van voorkoms van hul boeke, sal hulle outomaties beter wil presteer in alle leerareas.