Aansoek vir advertensie spasie
Gr.3

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

GRAAD 3: 

OUER-INLIGTINGSAAND: Donderdag, 2 Februarie 2012, 18:00, klaskamers.

Op Woensdag, 24 en Donderdag 25 Augustus 2011, skryf 56 graad 3-leerders die Ultimate Internasionale Olimpiade. Uitslae word eersdaags verwag.
 

Op Vrydag, 19 Augustus 2011, vier die graad 3's AFRIKA-DAG.

Jakkals-en Wolf-stories word vir die skool opgevoer.

 
   
   
   
   
   
Graad 3CK maak ook simmetriese Afrika-potte om AFRIKADAG te vier.  
   
   

Smith's Melkery het die Graad 3's en die Ondersteuningsklasse kom toespreek.  
   
   
 

ASSESSERING:

Die graad 3-klasse het koerante herwin om hoede daarvan te maak. Die hoede is vir oud-president Nelson Mandela se verjaarsdagparty!

 

Graad 3 AI

Graad 3 RS

 

Op 'n uitstappie na die Pioniersmuseum te Pretoria op Dinsdag, 7 Junie 2011.

Graad 3AI by hulle herwinningsprojekte wat gemaak is uit afvalmateriaal.

Graad 3HR met hulle herwinningsprojekte. 
 
Graad 3CK se herwinningsprojekte.   

Graad 3CK in hulle klas by Juf. Coleen.  
 

SKRYFBEHOEFTES BENODIG:

AL DIE ARTIKELS MOET DUIDELIK GEMERK WEES:

  • Lang liniaal 30cm en 300mm afmetings
  • 2 H potpde / Pacer en lood 0.5mm 2 H
  • Lang kleurpotlode - goeie kwaliteit - 12 kleure
  • Pritt (medium)
  • Skerpmaker met houer
  • Uitveër
  • Maatband - 150cm
  • Sakrekenaar - die goedkoopste tipe, slegs vir basiese bewerkings
  • Skêrtjie
  • Sponsie/waslap + skryfbordjie
  • "Flipfile" - 30 sakkies (nie 10 of 20 nie)
  • 1 houer (200) snesies
  • Ringlêer met 5 plastieksakkies (gebruikte lêer is in orde)

Bg. artikels is ook te koop by Griffelhoekie, die skool se skryfbehoeftewinkel.

Die graad 3 klasonderwysers het die volgende beskikbaar @ R20 per leerder:

  • Plastieksakkies vir leeskaarte en leesboek, asook plastiekoortreksels vir Werkboeke. Oortreksels moet asb. nie self aangekoop word nie, aangesien A4 grootte nie pas nie.
 

TEMAS VIR DIE JAAR:

KWARTAAL 1

  1. Kyk hoe groot is ek nou.
  2. Ek is wat ek eet.
  3. Die mens gebruik die natuur.

KWARTAAL 2

  1. My omgewing.
  2. Kinders oor die hele wêreld.
  3. Hoera vir Suid-Afrika!

KWARTAAL 3:

  1. Woeste, wilde wêreld.
  2. Die plante in my wêreld.

KWARTAAL 4:

  1. Ek kommunikeer met my wêreld.
  2. Voëls - meer as vere.
  3. Ons aarde in die ruimte.

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za