OUER-INLIGTINGSAAND: Donderdag, 2 Februarie 2012, 18:00, klaskamers.
Op 28 September 2011 besoek die graad 2's ARENDSNES vir 'n heerlike uitstappie.
ASSESSERING:
Met die tema "WILDE DIERE" vir die week, het die graad 2's apie-maskers gemaak.
Op 25 Mei besoek die graad 2's die Slang- en Dierepark, asook die Akwarium te Hartebeespoort.
Gr. 2EH geniet elke oomblik van Moedersdagkaartjies maak. Baie dankie aan juff. Lizelle Swanepoel en juf. Reanda Conradie wat dit vir die klas moontlik gemaak het.