GHOLF:
Organiseerders: Mnr. Beyers Harmse, sel. 071 8910 259; en mnr. Bernhard Deysel.

Tydens die Noordwes Skolekompetisie en Noordwesproewe op Maandag, 31 Oktober 2011 in Rustenburg, het ons skool se span tweede in Noordwes geëindig! Baie geluk aan Heinrich geyer, Wenco Taljaard, Francois Cilliers en SW Jv Rensburg. Wenco, Francois en SW is ook gekies vir die Noordwesspan wat op 1 en 2 Desember aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem.
.jpg)
.jpg)