SKOOLGESKIEDENIS:
Eerste skoolhoof, mnr. Leon Rossouw (regs op foto)
Tweede skoolhoof, mnr. Koos Steyn.
Eerste personeelkorps.
1977 - die eerste graad 5-klas in die skool se geskiedenis.
Ons eerste skoolkoor het nog nie eers skoolklere nie!