MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

Book Buddies 2018

Op Maandag, 19 Februarie kyk gr. 2-7 na 'n prettige Book Buddies-vertoning. Afrikaanse storieboeke wat benoem is vir ATKV-boekpryse, word opgevoer. Leerders kan dan die boeke uitneem by die mediasentrum en deelneem aan die ATKV-storieleesfeeskompetisie.