MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

WêRELD BOEKEDAG 2019

Parkies vier INTERNASIONALE BOEKEDAG. Elke gr. R-7-leerder bring hul gunsteling boek skool toe vir die spesiale leesperiode! LEES MAAK SLIM!