MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

BOEK BUDDIES 2017

Graad 2-7 geniet 'n prettige BOEK BUDDIES-vertoning deur REDHEAD PRODUCTIONS op 3 Maart 2017. Dit vorm deel van die ATKV se jaarlikse Storieleesfees (Nuwe kinderboeke wat in aanmerking kom vir toekennings). Hierdie Afrikaanse storieboeke word opgevoer om leerders aan te moedig om die boeke te gaan uitneem by die mediasentrum. Parkies LIEF lees!!