Aansoek vir advertensie spasie
Dansakademie

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

PARKIE DANSAKADEMIE:

Afrigter: Carmen Annandale, sel. 072 2222 366.

In 2012 gaan ons grootliks fokus op dans-eksamenwerk en die deelname aan Laerskool Proteapark se revue.

DANSKLASSE nou ook vir VOLWASSENES: By Laerskool Proteapark. Begin 20 Februarie. R40 per les. Skakel Carmen 072 2222 366.

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za