Aansoek vir advertensie spasie
CMR Kunsuitstalling in Mall

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

Op Donderdag 26 Mei 2011 het Laerskool Proteapark deelgeneem aan die Kinderwelsyn kunsuitstalling in die Waterfall Mall. Skakels wat 'n gemeenskap sterk maak, soos LIEFDE, GELOOF en BEDAGSAAMHEID, is uitgebeeld deur Julie Liebenberg, Anri Venter, kayla-Mari Geyer en Telana Botha. Kayla-Mari Geyer het ook 'n mooi toespraak gelewer. Juffrou Anél Venter het hulle vergesel.  
   
   
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za