BYBELVASVRA:
Afrigters: Mev. Marlena Joubert, sel. 072 585 5940 & mev. Mariëtte Prinsloo, sel. 082 695 9496.
Jaarlikse nasionale kompetisie vir laerskole, aangebied deur die Rapportryerbeweging van Suid-Afrika. Vir meer inligting, besoek hulle webtuiste www.rapportryers.org.za