Aansoek vir advertensie spasie
Atletiek

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

ATLETIEK 

Die volgende atlete het die Bojanalaspan in die Noordwes Atletiek-kampioenskappe op 5 Maart 2010 in Potchefstroom verteenwoordig. Agter v.l.n.r: Zandri Vermeulen (2de in hoogspring do/13), Chris Wepener (4de in 1500m stap, so/13), Minette Jonker (5de in 1500m, do/13). Voor: Anri Venter (7de in 70m hekkies, do/10) en Helena Jardin (3de in 1500m, do/13).

 

ATLETIEK ORGANSEERDER: Mnr. Hannes Opperman. Sel. 082 220 0933.

AFRIGTERS:

 Naellope

 Sonja Reynecke / Corrie Lehman / Alecia de Wet / Natasha Enos

 Aflosse  Koos Steyn / Sonia Prinsloo / Neels van Zyl / Alecia de Wet /  Sonja Reynecke
 Langafstande  Darene Vorster
 Hoogspring  Neels van Zyl / Pitta Bosman / Bernhardt Deyse / Dave Fensham
 Verspring  Sonia Prinsloo / Jeane Roodt / Lelanie Geyer / Quanita Hill
 Gewigstoot  Hannes Opperman / Chrisna Havenga / Ilana Pretorius
 Hekkies  Koos Steyn / Luan Opperman / Francois van Staden
 Spiesgooi  Alecia de Wet / Natasha Enos/ Michelle Herbst
 Diskus  Henk Pieterse / Petri Schraader / Debbie Harmse / Nadine van der Walt / Anita Roestorf
 Spanbestuurders  JUNIORS: Corrie Lehman / Alecia de Wet. SENIORS: Susan Scholtz en Sonja Reynecke
 Administrasie  Linda Jacobs/ Coleen Kruger

  • Aktiwiteitsperiode vind plaas aan einde van dag, en atlete oefen. Nie-atlete gaan huis toe.
  • Gr. 1, 2 en 3 atlete is betrokke by die aktiwiteitsperiodes, asook middagsessies.

 

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za