Aansoek vir advertensie spasie
Assesseringsbeleid

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

LAERSKOOL PROTEAPARK: ASSESSERINGSBELEID

KURRIKULUM 2005 : GR. 4-7

1. KONTROLE EN NASIEN :
∙ Leerders sal toegelaat word om skriftelike werk, volgens die fasiliteerder se diskresie, met potlood te merk, omdat leerders baat vind daarby om hulle eie foute te ontdek en te korrigeer.

∙ Kontrole van leerders se werk deur die fasiliteerder , behels waarneming van die volgende:
‒ Is die werk gedoen?
‒ Vertoon die werk netjies?
‒ Skrifgrootte en syfervorming
‒ Ooglopende foute
‒ Kontrole gee dus ‘n geheelbeeld van die leerder se klaswerk.

∙ Leerders wat probleme ondervind, se werk sal uiteraard meer kere diagnosties nagesien word as dié van leerders wat nié probleme ondervind nie.

∙ Elke leerder sal ‘n ringlêer gebruik as portefeuljelêer vir al sy/haar leerareas.

2. ASSESSERING
∙ Aan die begin van elke programorganiseerder sal die fasiliteerder aandui watter werkopdragte geassesseer gaan word.

∙ Toetsdatums sal vroegtydig aan leerder bekendgemaak word.

∙ Assessering behels die mate waarin die leerder se werkstuk voldoen aan die volgende vereistes:
‒ Groei en ontwikkeling binne ‘n sekere tyd.
‒ Bevat die werkstuk voldoende taakverwante inligting.
‒ Volledige beplanning
‒ Bewyse van verfyning, hersiening en konstante vordering.
‒ Bereiking van gegewe doelwitte.
‒ Bevredigende kwaliteIt van werkstukke.
‒ Kommunikasie met ander leerders, asook die fasiliteerder.

3. ASSESSERINGSKAAL
4 Suksesvol/Volkome bemeester
3 Bemeester
2 Gedeeltelik bemeester
1 Nie bemeester nie 

LP 33 (A)
Ons gee graag die volgende inligting aan u deur in verband met die toetspunt wat op die leerders se vorderingsverslag verskyn. Neem net kennis dat dit slegs van toepassing is op die %-punt wat op u kind se verslag verskyn. Hierdie hou nie verband met die ander simbole en beskrywings op die verslag nie. Die toets is maar net een van die maniere van assessering en u moet nie probeer om die punt en die ander assessering bymekaar te bring nie. Alle punte is te alle tye by die onderwysers beskikbaar sou daar ‘n navraag of ‘n onsekerheid wees.

TGK1 : AFRIKAANS : Gr. 4-7
Leerders word op ‘n deurlopende basis geassesseer ten opsigte van die volgende afdelings :
1. Kommunikasie : Dit behels voorbereide- en onvoorbereide toesprake(mondeling) en luisteroefeninge.
2. Lees : Onvoorbereide -en voorbereide lees en begripstoetse
3. Skryf : Kreatiewe skriftelike opdragte, taal, spelling en taaltoetse.
Die verskillende afdelings tel nie elke kwartaal ewe veel nie. Dit hang af van die tema wat behandel word.
Beide kwartaalpunte en eksamenpunte word verwerk vir ‘n finale punt wat aan die leerder toegeken word op sy verslag.

LLC : ENGELS
Gr. 4
Listening and speaking 50
Reading 30
Writing 20
Total 100
Gr. 5
Written work
Exam 50
Comprehension term 15
Creative Writing term 10
Spelling (term) 5
Grammar (term) 20
Total 50
Average of Exam and term = 50
Oral work
Speaking 30
Reading 20
Total 50
Term : 50 +50 = 100

Gr 6
Listening and speaking
Listening
Unprepared oral
Prepared oral 30

Reading/Comprehension
Comprehension x3
Unprepared reading
Prepared reading 60

Writing
Class test
Creative writing
Research project 55
Total 145
Gr. 7
Listening and speaking
Prepared Speech
Unprepared speech
Prepared reading 40

Reading and comprehension
Literature
Comprehension and research 60

Writing
Class tests 40
Diary 10
Groupwork task 15
TOTAL 165
WGWWW : (Die samestelling kan wissel van kwartaal tot kwartaal)
Tafeltoetse 10
Klastoetse 40
Eksamen 50
Totaal 100

NW/TEG
Gr. 4
Boekpunt en take 50
Toetsreeks 50
Totaal 100

Gr. 5
Klastoetse 50
Eksamen 50
Totaal 100

Gr. 6
Klastoetse 50
Eksamen 50
Totaal 100

Gr. 7
NW
Toetse 50
Eksamen 50
Totaal 100

TEGNOLOGIE
Take 20
Klastoets 30
Eksamen 50
Totaal 100

MSEBW
Graad 4 en 5
Kontinue evaluering
Opdragte in boek (onderwyser besluit watter opdragte tel)
Toets 25
Eksamen 25
Totaal 50

Graad 6 en 7
Kontinue evaluering : Opdragte in boek
Klastoetsies en kwartaaltoets50
Eksamen 50
Totaal 100

EBW : Gr. 7 : Soos MSEBW

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za