|
|
|
Allerlei
|
 |
|
|
 |
|
| Laerskool Proteapark ontvang 'n skenking van R20 000 vir onderwyshulpmiddels vanaf Old Mutual. Op die foto oorhandig mnr. Gerrit van der Heever, area-bestuurder, die bedrag aan mev. Judy Schraader, die skoolhoof. |
 |
 |
Die Vryburgers skenk hordes boeke aan die mediasentrum gedurende Augustusmaand 2009. Hier soek Juffrou Pitta saam met 'n paar leerders geskikte boeke uit vir gebruik in die skool. |
|