ALGEMENE KENNIS VASVRA
Organiseerder: mev. Marlena Joubert, sel. 074 1100 214.
Ons is trots op ons Algemene Kennis Vasvra-
spanne wat so puik gevaar het tydens die kompetisie teen Larries, Vastrap en Koster op 3 Augustus 2011.
Hulle het die 1ste, 2de en 3de plekke uit 11 spanne verower!
|
ONS DEELNEMERS:
Stephan Sherrard, Wenco Taljaard, Bianca Pretorius, Lizette van Schalkwyk, DJ van Rooyen en Johmar Stassen.
|
|
|
.jpg)
|
.jpg)
|
.jpg) |
|
AFRIGTER: Mev. Marlena Joubert, sel. 072 585 5940.