Swem
ORGANISEERDER: Mev. Corrie Gonsalves. Tel. (014) 5332080/1.
Noordwesskolekampioenskappe op 6 & 7 Maart 2020. Geluk aan hierdie 4 Parkies wat puik presteer en altesaam 24 medaljes inoes! Zanté, Simoné, Naldo en Liza.
Simoné is gekies vir die "SA Swimming Squad" wat in 2020/2021 oorsee gaan deelneem.