MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

Netbal

ORGANISEERDER: MEV. NADINE VAN DER WALT, 084 491 0323.

NETBAL OEFENTYE 2018

MAANDAG, 5 FEBRUARIE

Graad 1 - 13:15 tot 14:15

Graad 2 – 13:00 tot 14:00

Graad 3 tot 7 – 13:45 tot 14:45

MAANDAG, 12 FEBRUARIE

Graad 1 - 13:15 tot 14:15

Graad 2 – 13:00 tot 14:00

Graad 3 tot 7 – 13:45 tot 14:45

DONDERDAG, 15 FEBRUARIE

Graad 1 - 13:15 tot 14:15

Graad 2 – 13:00 tot 14:00

Graad 3 tot 7 – 13:45 tot 15:00

  • PROEWE VIR GR. 5, 6 EN 7 OP TENNISBANE.

MAANDAG, 19 FEBRUARIE

Graad 1 oefen van vandag af op Maandae, Dinsdae en Donderdae, 13:15 tot 14:15.

  • PROEWE VIR GR. 2, 3 EN 4 OP GRASBANE: 13:45-15:00.

Graad 5, 6 en 7 (A + B-spanne): gewone oefening begin. Oefen elke week op Maandae, Dinsdae en Donderdae, 13:45-15:00.

Graad 5, 6 en 7 (C-spanne): gewone oefening begin. Oefen elke week op Dinsdae en Donderdae, 13:45 -14:45.

VANAF 20 FEBRUARIE begin gewone oefentye vir gr. 2-4:

Graad 2 (A+B-spanne): Maandae, Dinsdae en Donderdae, 13:00-14:00.

Graad 2 (C+D-spanne): Maandae, Dinsdae en Donderdae, 14:00-14:45.

Graad 3 (A+B-spanne): Maandae, Dinsdae en Donderdae, 13:45-15:00.

Graad 3 (C+D-spanne): Dinsdae en Donderdae, 13:45-14:45.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


  • Netbalbeleid
    Hierdie beleid moet gelees word saam met die “Framework for Collaboration” : Coordination and Management of School Sport in Public Ordinary Schools : 15 March 2005    Hierdie...
    LEES VERDER...