MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

Atletiek

ORGANISEERDER: MNR. HERMAN DE BEER, 084 533 6182.

Tydens die SA-Atletiekkampioenskappe op 16 en 17 Maart 2018 in die Paarl, het ons atlete skitterend gevaar. Agter v.l.n.r.: Schalk Pienaar (o/13 - 8ste in 1500m), Reghard Cloete (o/13 - 2de in spiesgooi), Michaela van Vuuren (o/13 - 7de in 800m), Natalie Verhoef (o/11 - 13de in verspring), Daniell Coetzee (o/13 - 6de in 200m hekkies en 14de in 200m).

Dertien Parkie-atlete het tydens die Bojanala Distriksbyeenkoms deurgedring na die Noordwes kampioenskappe wat op Vrydag, 2 Maart in Potchefstroom gehou is. Baie geluk aan: agter v.l.n.r: Naldo Kock, Tjaart Bernard, Henno Smith, Michaela van Vuuren, Chanel Cilliers, Daniell Coetzee en Schalk Pienaar. Voor: Natalie Verhoef, Regard Cloete, Estian Pieterse, Henco Pieterse, Zenobia Jv Rensburg en André Pienaar.

Een van Laerskool Proteapark se atlete, die o/13 spiesgooier Regard Cloete, het uitsonderlik presteer! Hy is opgeneem in die SA Atletiekspan wat op 4-10 Mei 2018 in Botswana teen sewe ander lande deelgeneem het. 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


  • Atletiekbeleid
    ATLETIEKBELEID   Hierdie beleid moet gelees word saam met die “Framework for Collaboration” : Coordination and Management of School Sport in Public Ordinary Schools : 15 March...
    LEES VERDER...