MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

Sport

Almal kan wenners wees!

'n Keuse word gebied uit 13 verskillende sportsoorte met ywerige afrigters en betrokke kundiges. Massadeelname word aangemoedig, sodat meeste leerders blootstelling en ontwikkeling kan ervaar in verskeie sportsoorte.

Na 'n oorwinning voel jy sterk, 'n oorwinning oor jouself behaal is magtig!