VCSV
ORGANISEERDER: Mev. Sonia Prinsloo. Tel. (014) 5332080/1.
ELKE WOENSDAG, TWEEDE POUSE IN DIE SAAL. ALMAL WELKOM!
VCSV (Verenigde Christen-studentevereniging)
Dit is ‘n Christelike jeugorganisasie wat skoliere en studente toerus om Christelike lewenswaardes aan te leer en uit te leef. Alle leerders van graad 1 tot 7 is welkom om elke Woensdag tweede pouse in die saal te kom deelneem aan hierdie opbouende geestelike aktiwiteit.
NAVRAE: Mev. Sonia Prinsloo by die skool. Meer inligting oor die organisasie ook beskikbaar op internet by www.vcsv.co.za
Romeine 8:38 "Niks kan ons skei van die LIEFDE van Jesus nie." | ![]() |
![]() |
![]() |
![]() |