MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

Sterrekunde vasvra

KOöRDINEERDER: MEV. MART-MARI STRYDON, SEL. 082 304 3908.

'n Jaarlikse vasvrakompetisie oor die ruimte wat deur die Onderwysdepartement aangebied word. Slegs vier graad 7-leerders mag inskryf. 

Tydens die 1ste rondte, het ons Parkiespan EERSTE geëindig uit 58 skole in die Bojanaladistrik! Baie geluk aan die gr. 7-spanlede! Agter v.l.n.r.: Liam Odendaal, Janco Botha, Jan-dré Mitchell en Chané Marais. Ons hou duimvas vir die 2de rondte in Juliemaand.