Redenaars
ORGANISEERDERS: SENIORS: Mev. Heléne. Blignaut. JUNIORS: Mev. Marietjie le Roux. Tel. (014) 5332080/1.
Gr. 1 Redenaars 2020. Vyf beste sprekers.
Gr. 2 Redenaars 2020. Ses beste sprekers.
Gr. 3 Redenaars 2020. Vyf beste sprekers.
BAIE BELANGRIK
Uit die tema moet ’n onderwerp geformuleer word wat ’n standpunt bevat en die standpunt moet aan die hand van argumente en bronne beredeneer word. Dit is met ander woorde ’n beredeneerde toespraak en nie ’n praatjie nie.
* Deelnemers sal gepenaliseer word indien toesprake van vorige jare en/of gedupliseerde toesprake gelewer word.
Vir meer inligting kontak gerus vir Melanie Marais by melaniem@atkv.org.za of Jacqueline Göttert by jacquelineG@atkv.org.za.
RADIKALE REDENAARS VOORSKRIFTE:
-
LAERSKOOL PROTEAPARK REDENAARSBELEID HERSIEN 2020 Hierdie beleid onderskryf die skool se visie en missie Hierdie beleid moet saam gelees word met die beleid en grondwette van die onderskeie...