MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

Koor

JUNIORKOOR

ORGANISEERDER: MEV. MARIETJIE LE ROUX, SEL. 076 960 0040.

KOORDRAG: ‘n Lang, donkerblou denimbroek; wit tekkies; T-hempie en ‘n spesiale koor-onderbaadjie wat vir die jaar gehuur word.

SENIORKOOR:

ORGANISEERDER: MEV. ALMA LOUW, SEL. 084 500 1395.

AFRIGTER: MNR. ATTIE ROSSOUW, SEL. 082 550 8312.

Parkie Juniorkoor verower GOUD by die Platina Eisteddfod op 16 Augustus 2017!

 

....Parkies Seniorkoor sing 'n Platinum-toekenning los (90%)!

 

Op 30 Junie 2017, neem ons seniorkoor deel aan die 2017 "Sing-in-Harmonie"-program en KykNet, en dring deur na die Finaal!