Bybelvasvra
ORGANISEERDER: Mev. Anneke Richter. Tel. (014) 5332080/1.
Jaarlikse nasionale kompetisie vir laerskole, aangebied deur die Rapportryerbeweging van Suid-Afrika. Vir meer inligting, besoek hulle webtuiste www.rapportryers.org.za
Op 14 Augustus 2020 word 'n "Drive thru"-uitreik gehou by Huis Sering-aftreeoord. | ![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |