MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

Kultuur

Ontdek verborge skatte / karakter bou!

Die voornemende waarde in die klein- tot jongkind-ontwikkeling word ondersteun deur ongeveer 13 kultuuraktiwiteite, prakties aangebied deur passievolle medewerkers. Ons skep graag onvergeetlike oomblikke!

  • KINDERKUNSKunskompetisie

  • EntrepreneursKLUB

  • Koor

  • VCSV

  • REVUE

  • Skoolkoerant - KwêvoëlRedaksie

  • Algemene Kennis Vasvra

  • STERREKUNDE VASVRA

  • Bybelvasvra