MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

A+Students

Kontak Sumi Burger by 0611719030.

Parkies se 8-jarige Stiaan Scheepers word gekroon as "Champion of Champions" toe hy tydens die 2017 "PAMA Global Mental Maths Championships" die eerste plek behaal uit 102 deelnemers wêreldwyd van 8- en 9-jarige ouderdom!