MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

Intermediêre & Seniorfase

EKSAMENROOSTER NOVEMBER 2017

PROSEDURE: TOP 10 AKADEMIE

  • Aan die einde van elke kwartaal sal die Top 10 leerders per graad elektronies bepaal word deur Me. Möller. Menslike foute kan dus uitgeskakel word
  • Die leerders se totale gemiddeld word gebruik, slegs akademiese vakke.
  • Die leerders wat Top 10 behaal sal ‘n uitnodiging ontvang aan die einde van elke kwartaal wat hulself asook hul ouers uitnooi om die spesifieke Maandag saalopening by te woon. Die leerders weet dus hul het die Top 10 behaal, maar hul weet nie watter posisie hul behaal het nie
  • Elke eerste Maandag van ‘n nuwe kwartaal kondig die Skoolhoof dan die Top 10 aan.
  • Leerders ontvang elk ‘n Top 10 akademie balkie wat hul elke kwartaal moet teruggee. Indien die balkie sou verlore raak, moet leerders ‘n nuwe balkie aankoop.
  • Aan die einde van die jaar (November) word die jaar se Top 10 bepaal en erkenning word gegee aan die leerders deur die balkie aan hul te oorhandig by die prysuitdeling. Leerders koop die balkie.
Top 10: Derde kwartaal 2017

GRAAD 4

GRAAD 5

GRAAD 6

GRAAD 7

 

 


  • Graad 4
    EKSAMENAFBAKENING: NOVEMBER 2017   DONDERDAG, 16 NOVEMBER: GEEN VRAESTEL   VRYDAG, 17 NOVEMBER - GEOGRAFIE Bl. 56, 58-60, 69-74, 76-79. Vraestel tel 35 punte.   MAANDAG, 20 NOVEMBER -...
    LEES VERDER...

  • Graad 5
    EKSAMENAFBAKENING NOVEMBER 2017:   AFRIKAANS – 22 November 2017 · Idiome bl.92, 112, 148 · Direkte - en Indirekte rede bl. 97 · Bywoorde bl.98 ·...
    LEES VERDER...

  • Graad 6
    EKSAMENAFBAKENING NOVEMBER 2017     ROOSTERS 2017          
    LEES VERDER...

  • Graad 7
    EKSAMENAFBAKENING NOVEMBER 2018   16 NOVEMBER 2017 – NW Kwartaal 3: Energie en Verandering 1. Bronne van energie, Bl. 98 - 102 2. Potensiële en kinetiese energie, Bl. 103, 104 3....
    LEES VERDER...