Akademie
Ons erns!
Gr. R tot 7 volg die nasionale kurrikulum aangebied deur toegewyde, gekwalifiseerde leerkragte. Die onderrigproses word aangevul met rekenaargeletterdheid, verryking, olimpiades, hulpverlening, remediëring, 'n toegeruste Leerhulpsentrum en unieke LSOB Afdeling (Leerders met spesiale onderwysbehoeftes). 'n Inklusiewe benadering word met passie gevolg en daarom is ons ... die skool waar elke kind tel!
Die kuns van onderrig is die kuns om te help met ontdekking!
I