Aansoek vir advertensie spasie
Akademie

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

SKOOLKALENDER VIR 2012
KWARTAAL 1: 18 Januarie –30 Maart 2012.
KWARTAAL 2: 10 April—22 Junie 2012.
KWARTAAL 3: 16 Julie—28 September 2012.
KWARTAAL 4: 8 Oktober— 7 Desember 2012.

Sukkel u kind om te leer? Is u kind se leesvermoë nie volgens graadvlak nie?

Dan is die Reading Rocket leesprogram die oplossing. U kan die program aankoop en tuis op u rekenaar laai, sodat u kind elke dag kan lees en u sy vordering kan bepaal. Die program verbeter ook leerders se spelling, konsentrasie en selfvertroue. Resultate word gewaarborg! Ons skool gebruik reeds die program vir drie jaar en daar is werklik dramatiese vordering!
Vir meer inligting kontak mev. Linda Jacobs in die Rekenaarsentrum by 083 730 2780.

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za