Ouerbetrokkenheid
'n Weldaad aan elke kind!
Ouers word uitgedaag om deurlopend deel te wees van hul kinders se ontwikkelingsgeleenthede en aanvaarding van verantwoordelikhede. Begin by praat, maar eindig met die daad!
Ouers kan Parkie-ondersteunershemde koop by Christelle van Schalkwyk in die Finansiële kantoor.
PRYSE OP AANVRAAG:
Grootes vanaf S-XXXXXL.
-
Die KOINONIA-OUERGROEP is ‘n omgeegroep wat uitreik na gesinne in ons skool wat in nood verkeer. ALLE OUERS is welkom om aan te sluit. BESTUUR: VOORSITTER: mev. Pitta Bosman, 082 850 0221...
-
Ons wil graag die beste vir ons kinders gee. Dit sluit in netjiese, goedtoegeruste en veilige fasiliteite by die skool. Daarvoor het ons u hulp baie nodig! Kontak mnr. Jozef Botes vir navrae, (014)...
-
-
BEHEERLIGGAAM 2021 - Maart 2024 AMPSDRAERS VOORSITTER Ds. Johnny Young 083 730 0706 ONDER-VOORSITTER Mev. Amanda Vermaak ...