Beleide & Gedragskode
ADDISIONELE BELEIDE BESKIKBAAR OP AANVRAAG BY DIE ADMINISTRATIEWE KANTOOR.
-
LAERSKOOL PROTEAPARK: KOINONIABELEID HERUITREIKING: 2020 1. AANHEF: Aangesien Laerskool Proteapark volgens Christelike beginsels bestuur word, is daar besluit om ‘n Komitee te stig wat...
-
LAERSKOOL PROTEAPARK HOKKIEBELEID HERUITREIKING 2020 Dit onderskryf ook ons skool se visie en missie in die algemeen en spesifiek ten opsigte van sport. DOELWITTE Om die leerders se vaardighede en...
-
LAERSKOOL PROTEAPARK KOORBELEID HERUITREIKING 2020 1. Doel Die daarstelling van ‘n opvoedkundige omgewing waarbinne die leerder die geleentheid gegun word om sy/haar stem, asook sy/haar liefde...
-
LAERSKOOL PROTEAPARK BOOGSKIETBELEID HERUITREIKING 2020 DOELWITTE: Om alle leerders bloot te stel aan Boogskiet en ‘n gelyke kans te gee om deel te neem. Om ‘n liefde vir Boogskiet as...
-
GODSDIENSBELEID: INLEIDING: Die Nasionale Beleid op Onderrig en Godsdiens onderskei tussen algemene -godsdienste-onderrig, godsdiensspesifieke-onderrig en...
-
AKADEMIESE TOEKENNINGSBELEID BETROKKENHEID PRESTASIE SERTIFIKAAT LAPBALKIE LAPELWAPEN EREKLEURE AKADEMIE - 75% - 84% 85% - 92 % 93% + 3 x lapelwapen vir akademie ALGEMENE KENNIS Deelname vs...
-
SPORT TOEKENNINGSBELEID(2022) BETROKKENHEID PRESTASIE SERTIFIKAAT MERIETE : LAPBALKIE LAPELWAPEN EREKLEURE ATLETIEK Deelname vs ander skool Lid van Areaspan Podium Interlaer Lid van...
-
KULTUUR TOEKENNINGSBELEID BETROKKENHEID PRESTASIE SERTIFIKAAT MERIETE:LAPBALKIE LAPELWAPEN EREKLEURE KORE Plaaslike optrede Plaaslike optrede ATKV Goud Sing-in-Harmonie Landsfinaal...
-
Parkiemaskers te koop by administratiewe kantoor @ R30 elk. LAERSKOOL PROTEAPARK COVID-19 BELEID Die Covid 19-pandemie gaan vir nog ‘n geruime tyd ‘n bepalende faktor wees in ons lewens....
-
LAERSKOOL PROTEAPARK INKLUSIEWE ONDERWYS en LSOB : BELEID Wat is inklusiewe onderwys? Inklusiewe onderwys word gedefinieer as ʼn leeromgewing wat die persoonlike, akademiese en professionele...